Nouveau chez Audible ?
Résultats de "RSG" dans Toutes les catégories
-
-
Toring se baai
- De : E. Kotze, RSG
- Lu par : Frieda van den Heever
- Durée : 8 h et 37 min
- Version intégrale
-
Global0
-
Performance0
-
Histoire0
ʼn Egte, diep menslike Weskusroman deur die gewilde kortverhaalskrywer E. Kotze. Toring langs die Weskus is ’n afgeleë gehuggie waar ’n hand vol bewoners sukkel-sukkel ’n bestaan probeer maak. Dis midde-in die Tweede Wêreldoorlog en tye is swaar. ʼn Verwoestende storm wat twee dae en nagte duur vernietig die kreeffabriek en jettie heeltemal en alles moet van nuuts af opgerig word. Min weet die drie steunpilare op die dorp, Smittie Steyn, Kerneels Koch en Ockert Blankenberg, dat die storm ’n nuwe era op Toring ingelei het, dat húlle Toring nooit weer sal wees soos dit was nie.
Aperçu -
Toring se baai
- Lu par : Frieda van den Heever
- Durée : 8 h et 37 min
- Date de publication : 31/03/2016
- Langue : afrikaans
Impossible d'ajouter des articles
Désolé, nous ne sommes pas en mesure d'ajouter l'article car votre panier est déjà plein.Veuillez réessayer plus tardVeuillez réessayer plus tardÉchec de l’élimination de la liste d'envies.
Veuillez réessayer plus tardImpossible de suivre le podcast
Impossible de ne plus suivre le podcast
16,99 € ou gratuit avec l'essai. Renouvellement automatique à 5,99 €/mois après l'essai. Voir conditions d'éligibilité
-
-
-
Klassiek reeks: ’n Ander land
- De : Karel Schoeman, RSG
- Lu par : Nic de Jager
- Durée : 14 h et 24 min
- Version intégrale
-
Global0
-
Performance0
-
Histoire0
Teen die einde van die negentiende eeu kom ʼn middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is ʼn afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, ʼn voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood.
Aperçu -
Klassiek reeks: ’n Ander land
- Lu par : Nic de Jager
- Durée : 14 h et 24 min
- Date de publication : 19/08/2015
- Langue : afrikaans
Impossible d'ajouter des articles
Désolé, nous ne sommes pas en mesure d'ajouter l'article car votre panier est déjà plein.Veuillez réessayer plus tardVeuillez réessayer plus tardÉchec de l’élimination de la liste d'envies.
Veuillez réessayer plus tardImpossible de suivre le podcast
Impossible de ne plus suivre le podcast
19,99 € ou gratuit avec l'essai. Renouvellement automatique à 5,99 €/mois après l'essai. Voir conditions d'éligibilité
-
-
-
Die ander Marta (2012)
- De : Eleanor Baker, RSG
- Lu par : Magda van Biljon
- Durée : 8 h et 31 min
- Version intégrale
-
Global0
-
Performance0
-
Histoire0
Eleanor Baker se Die ander Marta het as tema die “dienende Marta” wat met al haar verborge verlangens en vrese aanhou om haar rol gedienstig te vervul, maar dan deur ʼn groot ingryping (hier grotendeels deur haarself geïnisieer) geleidelik bevry word. Die Marta van die titel is ʼn middeljarige boervrou wat op ʼn dag breekpunt bereik, die motor vat en wegry na die Weskus met die idee om ʼn einde aan alles te maak. Maar haar selfmoordpoging misluk en sy vind ʼn tydelike heenkome in ʼn eenvoudige klein vissersgemeenskap. Die verhaal fokus ook op haar man, Hendrik, se reaksie nadat hy agtergekom het sy’s weg, en hoe hy ook uiteindelik tot ander insigte kom. Die spel tussen man en vrou in ʼn “gebonde” situasie word vindingryk weergegee, en die verwikkelde grein van ʼn emosioneel verwaarloosde vrou soos Marta word met fyn insig geteken. Die menslikheid en humor waarmee Baker alledaagse ervarings uitbeeld, is een van die redes waarom haar boeke so gewild is en sy soveel lojale lesers het.
Aperçu -
Die ander Marta (2012)
- Lu par : Magda van Biljon
- Durée : 8 h et 31 min
- Date de publication : 01/08/2015
- Langue : afrikaans
Impossible d'ajouter des articles
Désolé, nous ne sommes pas en mesure d'ajouter l'article car votre panier est déjà plein.Veuillez réessayer plus tardVeuillez réessayer plus tardÉchec de l’élimination de la liste d'envies.
Veuillez réessayer plus tardImpossible de suivre le podcast
Impossible de ne plus suivre le podcast
16,99 € ou gratuit avec l'essai. Renouvellement automatique à 5,99 €/mois après l'essai. Voir conditions d'éligibilité
-