Votre titre Audible gratuit

9,95 € / mois après 30 jours. Résiliable à tout moment.

ou
Dans le panier

Vous êtes membre Amazon Prime ?

Bénéficiez automatiquement de 2 livres audio offerts.
Bonne écoute !

    Description

    "Ek is Mara, die dogter van Bavaria Mara gebore ter see.” So begin die Sandveldse roman oor die wel en wee van Mara, dogter van Bavaria Mara en Jakop Brandt, die tweede seun van ʼn Sandveldboer van die plaas De Heuwel, teen die oewer van die Bergrivier. Vroeg al verloor Mara haar hart op Theunis, enigste erfgenaam van die buurplaas, Misverstand, maar haar pa Jakop is ʼn onverbiddelike man en dikwels onredelik.

    Please note: This audiobook is in Afrikaans.

    ©2011 Hermione Suttner (P)2015 NB Publishers

    Ce que les auditeurs disent de Bitter Heuning [Bitter Honey]

    Notations

    Commentaires - Veuillez sélectionner les onglets ci-dessous pour changer la provenance des commentaires.

    Il n'y a pas encore de critique disponible pour ce titre.
    Trier par :
    Trier par:
    • Global
      5 out of 5 stars
    • Interprétation
      5 out of 5 stars
    • Histoire
      5 out of 5 stars
    Image de profile pour Utilisateur anonyme
    • Utilisateur anonyme
    • 21/02/2019

    Fantasies en aangrypend

    Ek was dol oor die leser se stem en voorleesing. Die storie is aangrypend en bittersoet. Ai, ek wens all stories Kan so mooi wees.

    2 personnes ont trouvé cela utile

    • Global
      4 out of 5 stars
    • Interprétation
      4 out of 5 stars
    • Histoire
      4 out of 5 stars
    Image de profile pour Jan Bonthuys
    • Jan Bonthuys
    • 12/06/2018

    Nou ja?

    Wat sal 'n mens sê van 'n storie wat jou terug neem na voorgeskrewe boeke 45 of 50 jaar terug. Wat jou laat onthou van name soos Jochem van Bruggen. 'n Boek wat jy voel asof jy dit nie wou lees nie maar of jy dit moes lees... en as jy eers begin... kan jy dit nie los nie.

    2 personnes ont trouvé cela utile

    • Global
      4 out of 5 stars
    • Interprétation
      5 out of 5 stars
    • Histoire
      5 out of 5 stars
    Image de profile pour Jaco Kleynhans
    • Jaco Kleynhans
    • 19/07/2019

    Tragies, dog mooi

    ‘n Tragiese, hartverskeurende verhaal. Hou die sneesdoekies naby. Dit is werklik die moeite werd om te luister.

    1 personne a trouvé cela utile

    • Global
      4 out of 5 stars
    • Interprétation
      5 out of 5 stars
    • Histoire
      4 out of 5 stars
    Image de profile pour Jorinda
    • Jorinda
    • 11/08/2018

    Unbelievable

    This is so well read and translated that I was mostly unable to believe it was originally written in English!

    1 personne a trouvé cela utile

    • Global
      3 out of 5 stars
    • Interprétation
      4 out of 5 stars
    • Histoire
      3 out of 5 stars
    Image de profile pour Utilisateur anonyme
    • Utilisateur anonyme
    • 22/07/2021

    Goeie storielyn en intriges

    Die storielyn is goed. Ek het dit net effe neerslagtig gevind. Ek dink wel dat 'n bietjie humor in die verhaal die karakters in daardie deel van ons land beter sou weerspieël.
    Die voorleser was goed gekies.

    • Global
      5 out of 5 stars
    • Interprétation
      5 out of 5 stars
    • Histoire
      5 out of 5 stars
    Image de profile pour Utilisateur anonyme
    • Utilisateur anonyme
    • 26/05/2021

    Hartseer, maar nie hopeloos.

    'n Storie uit die weste van RSA, baie eg en aards. Ook voorgelees in die tongval van die Weskusser.

    • Global
      5 out of 5 stars
    • Interprétation
      5 out of 5 stars
    • Histoire
      5 out of 5 stars
    Image de profile pour Eline
    • Eline
    • 13/12/2020

    Bitter heuning

    Fantastiese voorlesing. n Tragiese verhaal wat jy nie kan neersit nie. Baie boeiend. Baie goed geskryf. Lanklaas n boek so geniet

    • Global
      2 out of 5 stars
    • Interprétation
      2 out of 5 stars
    • Histoire
      2 out of 5 stars
    Image de profile pour Gretjie
    • Gretjie
    • 03/07/2019

    Frusterend!

    Lank en frustrerend met 'n eentonige en voorspelbare storielyn. Ek het aangehou luister tot die einde toe met die hoop vir 'n verrassing of enige ander soort interkoneksie in die plot, maar dit het nooit gekom nie. Ek onthou my grootouers se afrikaanse stemme en aksente goed en voel dat die voorleser karakters van dieslefte tydsera heeltemal oordramatiseer.

    • Global
      5 out of 5 stars
    • Interprétation
      5 out of 5 stars
    • Histoire
      5 out of 5 stars
    Image de profile pour Utilisateur anonyme
    • Utilisateur anonyme
    • 20/02/2019

    Wish it was 10hours longer!! Loved every minute!

    Love every minute! wish it was 10 hours longer.....miss my quiet time. Wish there was more.