Couverture de Goeie More Kruispadders

Goeie More Kruispadders

Goeie More Kruispadders

De : Matie Barnard
Écouter gratuitement

Offres de saison | 0,99 € par mois pendant les 3 premiers mois

5,99 €/mois par la suite. Des conditions s’appliquent. Annulation mensuelle possible.
À propos de ce contenu audio
“Goeie More, Kruispadders!” Só begin ons elke oggend—’n groep gewone mense wat saam die Bybel oopmaak en rustig deur God se Woord stap. In hierdie kort Afrikaanse stemnotas lees ons die Bybel gedeelte vir gedeelte. Ons probeer die teks verstaan, God se hart daarin raaksien en ontdek hoe sy Woord ons help om elke dag as dissipels van die Here Jesus Christus te leef. Dit is nie ’n formele Bybelstudie of teologiese lesing nie. Dit is eerder soos vriende wat saam om ’n tafel sit, die Bybel oopmaak en luister na wat die Here vir ons wil sê. Maak jou Bybel oop en kom stap saam met ons deur die WoordMatie Barnard Christianisme Ministère et évangélisme Spiritualité
Épisodes
  • Matteus 22.34-46 - Met my hele lewe
    Nov 20 2026

    Jesus verbind liefde vir God met liefde vir die mens langs ons.

    Ons gesels oor wat dit beteken om Hom met ons hele hart, siel en verstand lief te hê, en hoe daardie liefde in gewone verhoudings sigbaar word.

    Dan vra Jesus self wie die Christus is — ’n vraag wat ons laat stilstaan by sy identiteit en sy plek in ons lewe.


    Afficher plus Afficher moins
    9 min
  • Matteus 22.15-33 - Wanneer Jesus ons anders laat kyk
    Nov 19 2026

    ’n Vraag oor belasting en ’n vraag oor die opstanding laat mense verstom oor Jesus se antwoorde.

    Ons gesels oor wat dit beteken om aan God te behoort en hoe maklik ons eie begrip ons verwagting van sy krag beperk.

    Jesus nooi ons om Hom te vertrou met die gewone dinge van vandag én die lewe anderkant die dood.

    Afficher plus Afficher moins
    9 min
  • Matteus 22.1-14 - Alles is gereed kom
    Nov 18 2026

    Die koning se tafel is gedek, maar die genooides wil nie kom nie.

    Dan gaan die uitnodiging tot by die kruispaaie, en die saal word vol.

    In hierdie stemnota gesels ons oor God se ruim uitnodiging, die dinge wat ons aandag vasvang en die man sonder ’nbruilofskleed.

    Hoe antwoord ons op Jesus se uitnodiging om na Hom toe te kom?

    Afficher plus Afficher moins
    8 min
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
Aucun commentaire pour le moment