Couverture de BOERELAND

BOERELAND

BOERELAND

De : AC Schoombee
Écouter gratuitement

À propos de ce contenu audio

BOERELAND is ‘n boerdery potgooi program. Dit is ‘n inisiatief wat die geleentheid bied vir mense om te leer oor landbou en die landelike leefwyse in Suid-Afrika. Die episodes sal interessante aspekte dek, maar ook die uitdagings wys wat in die boerdery is. Boerderye maak gebruik van tradisionele boerderymetodes, maar ook van moderne boerderymetodes soos presisietoerusting en tegnologie. Die groot trefkrag lê in die feit dat mense iets kan leer van landbou, maar dit ook sterk kan ondersteun ,omdat dit deel maak van Suid-Afrika se voedselsekuriteit.

AC Schoombee
Sciences sociales
Les membres Amazon Prime bénéficient automatiquement de 2 livres audio offerts chez Audible.

Vous êtes membre Amazon Prime ?

Bénéficiez automatiquement de 2 livres audio offerts.
Bonne écoute !
    Épisodes
    • BOERELAND PODCAST EPISODE 1 - BESPUITING EN TOEDIENING VAN GEWASBESKERMINGS PRODUKTE
      Oct 18 2023
      BOERELAND is ‘n boerdery potgooi program. Dit is ‘n inisiatief wat die geleentheid bied vir mense om te leer oor landbou en die landelike leefwyse in Suid-Afrika. Die episodes sal interessante aspekte dek, maar ook die uitdagings wys wat in die boerdery is. Boerderye maak gebruik van tradisionele boerderymetodes, maar ook van moderne boerderymetodes soos presisietoerusting en tegnologie. Die groot trefkrag lê in die feit dat mense iets kan leer van landbou, maar dit ook sterk kan ondersteun ,omdat dit deel maak van Suid-Afrika se voedselsekuriteit.
      Afficher plus Afficher moins
      55 min
    Aucun commentaire pour le moment