Couverture de Skoenlapper

Skoenlapper

Aperçu

Bénéficiez gratuitement de Standard pendant 30 jours

5,99 €/mois après la période d’essai. Annulation possible à tout moment
Essayez pour 0,00 €
Plus d'options d'achat

Skoenlapper

De : Irma Venter
Lu par : Stian Bam
Essayez pour 0,00 €

Renouvellement automatique à 5,99 €/mois après 30 jours. Annulation possible chaque mois.

Acheter pour 17,99 €

Acheter pour 17,99 €

Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook as luisterboek beskikbaar! Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf met ’n bos swart krulhare, ’n t-hemp wat sê Dr. Seuss is altyd reg, en ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reën en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van ’n Amerikaanse IT-biljoenêr op ’n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang? Die aweregse karakters in hierdie spannende raaiselroman, sal gou ou vriende word. Die briljante polisieman Hamisi Habane word deur sy eie spoke voortgedryf, en vir Alex se IT-kontak, die petite Sarah Fourie van Pretoria-Wes, is geen inligting buite perke nie, solank sy haar ses blikkies Coke en haar rekenaar byderhand het.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Irma Venter (P)2013 Human & Rousseau
Policier
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1

Poursuivre la série

Couverture de Sewe-en-veertig [Forty-Seven]
Sewe-en-veertig [Forty-Seven] De : Irma Venter
Aucun commentaire pour le moment