Plesierengel
Impossible d'ajouter des articles
Échec de l’élimination de la liste d'envies.
Impossible de suivre le podcast
Impossible de ne plus suivre le podcast
Bénéficiez gratuitement de Standard pendant 30 jours
Acheter pour 17,99 €
-
Lu par :
-
Leon Van Nierop
-
De :
-
Leon Van Nierop
À propos de ce contenu audio
Dié blitsverkoper is uiteindelik ook as luisterboek beskikbaar! Tristan Hansen word die engel van plesier genoem – ’n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliënte haar eie lewe neem, verander die plesierengel in ’n doodsengel, en bely sy kliënte die een na die ander wat agter toe deure gebeur het Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. ’n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie – die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet? Plesierengel is ’n nuwe, aangepaste weergawe van Van Nierop se 1998-blitsverkoper, maar dié slag kookwaterwarm, onbevange en onbevrees vertel. Soos dit regtig daagliks gebeur . . . Het jy genoeg moed om dit te lees? Daar is tonele wat sensitiewe lesers dalk kan skok. Dit is Van Nierop soos jy hom nog nooit gelees het nie.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2013 Leon van Nierop (P)2013 Tafelberg