Couverture de Kantelpunt [Tipping Point]

Kantelpunt [Tipping Point]

Aperçu
Offre à durée limitée

3 mois d'Audible Standard gratuits

3 mois pour 0,00 €/mois, puis 5,99 €/mois. Possibilité de résilier chaque mois.
Essayez pour 0,00 €/mois
L'offre prend fin le 15 Juillet 2026 à 23 h 59.
Plus d'options d'achat

Kantelpunt [Tipping Point]

De : Sophia Kapp
Lu par : Daneel van der Walt
Essayez pour 0,00 €/mois

3 mois pour 0,99 €/mois, puis 5,99 €/mois. Possibilité de résilier chaque mois. Offre valable jusqu'au 15 juillet 2026 à 23 h 59.

Acheter pour 19,99 €

Acheter pour 19,99 €

ʼn Feministiese roman vir konvensionele vroue Kantelpunt is die boekstawing van Nellie van der Merwe (gebore Petronella Jacoba van Aarde) se wederopstanding. Nellie is pas 50, 'n konvensionele, wit, Afrikaanse vrou wat haar lewe lank gedoen het wat almal van haar verwag - sy het stilgebly. Met haar stilte het sy haar plek gekoop in haar huwelik, haar gesin, haar familie, haar werk, in die kerk, in die land, in die samelewing. Maar dan ondergaan sy 'n histerektomie, en haar wêreld kantel. Sy is losgesny van die ding wat van haar 'n vrou gemaak het, en daarmee saam raak sy bevry van die stilte. Sy begin haar stem terugeis, soms met verreikende gevolge, soms teen 'n ontsettende prys. Sy word gedwing om alles wat sy tot dusver as gegewe aanvaar het te ondersoek, en in die proses moet sy nie net die mense naaste aan haar se aandeel in haar stryd erken nie, maar ook haar eie aandadigheid aan haar lot bepaal. Met elke insident, elke veldslag en elke gesprek tree sy verder weg van die geskiedenis en die konvensies wat haar stom gehou het, en kom sy nader aan die vrou wat sy van die begin af veronderstel was om te wees - die een met wie sý in vrede kan saamleef.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2018 LAPA Publishers (P)2022 LAPA Publishers
Fiction Passage à l'âge adulte Roman féminin
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1

Commentaires

“Daar bestaan by my geen twyfel dat Kantelpunt nog meer suksesvol as Oorlewingsgids vir ’n bedonnerde diva sal wees nie. Dis die soort verhaal wat elke Afrikaanssprekende behoort te lees - vroue en mans.” (Chanette Paul)

Aucun commentaire pour le moment