Nic van Wyk
Impossible d'ajouter des articles
Désolé, nous ne sommes pas en mesure d'ajouter l'article car votre panier est déjà plein.
Veuillez réessayer plus tard
Veuillez réessayer plus tard
Échec de l’élimination de la liste d'envies.
Veuillez réessayer plus tard
Impossible de suivre le podcast
Impossible de ne plus suivre le podcast
-
Lu par :
-
De :
À propos de ce contenu audio
Nic is ‘n groot Pal van my en hy verstaan kos! Hy kan vir jou smart goed aanmekaar slaan, maar ook goeie nostalgie by ‘n man terug bring met “feel good” kos uit jou ma se kombuis.
Kyk uit vir sy boek, Brood en Botter, wat by al die goeie boekwinkels beskikbaar is! Dis ‘n moet hê!
Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.
Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
Besoek www.mediafarm.co.za nou.
Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.
Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm
Vous êtes membre Amazon Prime ?
Bénéficiez automatiquement de 2 livres audio offerts.Bonne écoute !
Aucun commentaire pour le moment