Couverture de Mier op die mic

Mier op die mic

Mier op die mic

De : Anton
Écouter gratuitement

À propos de ce contenu audio

Ek skryf as "Mier op die man" en bespreek verskeie skrywes van bekende en onbekende skrywers en hoe elkeen se woorde die aspekte raak sryf wat in ons harte brand. Ek voer ook onderhoude met verskeie kunstenaars en hoor wat dit is wat hulle inspireer tot groter dinge. Dit sluit gedigte, kortverhale, prosa, draaiboeke, aanhalings en bykans enige samestelling in van woorde wat my binneste roer - en hopelik joune ook. Dit is hoofsaaklik in Afrikaans met hier en daar iets in Engels. Volg my @mieropdieman op Instagram My werk is ook on KALIGRAFIE beskikbaar onder @ACGriffelAnton Art
Les membres Amazon Prime bénéficient automatiquement de 2 livres audio offerts chez Audible.

Vous êtes membre Amazon Prime ?

Bénéficiez automatiquement de 2 livres audio offerts.
Bonne écoute !
    Épisodes
    • Die Mier en Kaalwoorde
      Oct 25 2023

      Ek sit in In_lightstudio_ en gesels met Ané van @kaalwoorde oor rondom skryf en woorde soek en vind. Hierdie was net lekker om te gesels so aan die einde van die jaar.


      Die akoestiek was nie goed nie maar die lig was uitstekend - soos in 'n fotografie studio. é

      Afficher plus Afficher moins
      50 min
    • die mier en woord.vlam.pen
      Sep 21 2023

      'n Bonus episode met Woord.Vlam.Pen.

      Ek gesels met Karlien oor skryf en alles wat daarmee uit te maak het.

      Skrywers het meer as net woorde en idees in hul arsenaal.

      Geniet hierdie episode en laat my weet wat jy dink.

      Afficher plus Afficher moins
      1 h et 8 min
    • Die begin van die einde
      Aug 20 2023

      Ja dit is korrek. Seisoen een van die podcast kom amper tot 'n einde. Ek deel meer oor die bundel projek en wat alles voorlê vir Mier op die man.

      Ek lees ook so paar skrywes van:

      @mooiste_woorde

      @intensiteitvangevoel

      @duister_digter

      @ge_dink


      Dankie vir julle ondersteuning

      #like #share

      Afficher plus Afficher moins
      19 min
    Aucun commentaire pour le moment