Couverture de Meneer Dup

Meneer Dup

Meneer Dup

Écouter gratuitement

Voir les détails

À propos de ce contenu audio

Meneer Dup het 30 jaar terug vir my skool gegee in Graad 2, ek het hom 30 jaar daarna weer raak geloop in Amsterdam, van alle plekke. Na paar biere en geselsies, het ek hom genooi om vir my te kom kuier en om meer te vertel waarmee hy nou daar besig is. Meneer Du Plessis is die hoof van die International School Leiden en die passie wat hy het vir die onderwys en sy leerlinge is merkwaardig. 'n Gebore onderwyser! Dankie vir die kuier en great chat meneer Dup!

Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.

Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
Besoek www.mediafarm.co.za nou.

Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Les membres Amazon Prime bénéficient automatiquement de 2 livres audio offerts chez Audible.

Vous êtes membre Amazon Prime ?

Bénéficiez automatiquement de 2 livres audio offerts.
Bonne écoute !
    Aucun commentaire pour le moment