Couverture de Die geskenk

Die geskenk

Liefde, selfdood en dieper leef

Aperçu

Bénéficiez gratuitement de Standard pendant 30 jours

5,99 €/mois après la période d’essai. Annulation possible à tout moment
Essayez pour 0,00 €
Plus d'options d'achat

Die geskenk

De : Riette Rust
Lu par : Riette Rust
Essayez pour 0,00 €

Renouvellement automatique à 5,99 €/mois après 30 jours. Annulation possible chaque mois.

Acheter pour 17,99 €

Acheter pour 17,99 €

Die geskenk is die bekende skrywer Riette Rust se ontstellende, diep menslike en soms selfs skreeusnaakse memoires. Van haar kinderjare in die Paarl, en haar pa wat sy leë

whiskey-bottels wegsteek, tot haar huwelik met JD en die oggend toe Riette haar man bebloed op die vloer aantref. JD het homself met sy haelgeweer geskiet. Die boek is nie net ’n meesleurende ware verhaal nie, maar sal ook van groot waarde wees vir elkeen wat deur selfdood geraak is of rou moes verwerk.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2024 Riette Rust (P)2024 Tafelberg
Femmes
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
Aucun commentaire pour le moment