Épisodes

  • Lig vir 'n donker wêreld
    Aug 17 2025

    Hierdie boodskap moedig gelowiges aan om liglampe vir God en Jesus Christus in hierdie donker wêreld te wees.

    You-Tube: https://youtu.be/5Efrvi3vGdo

    Afficher plus Afficher moins
    18 min
  • Gee Aan God Die Eer
    May 5 2025

    Hierdie boodskap moedig gelowiges aan, om altyd aan God die eer te gee, wanneer gebede en versoeke verhoor word.

    You-Tube met Skrif:: https://youtu.be/ZylTzhPB1m4)

    Afficher plus Afficher moins
    16 min
  • Godelike Visie
    Jan 5 2025

    Hierdie boodskap is 'n aanmoediging om vir gelowiges om God en Sy Heilige Gees in hul lewens te erken en Sy plan en wil vir hulle lewens te kan vind..

    You-Tube met Skrif Skyfies: https://youtu.be/qc6EMZvfZTg

    Afficher plus Afficher moins
    18 min
  • Net Jesus
    Oct 20 2024

    Hierdie Boodskap handel en wys uit dat daar net een ware weg en een ware Saligmaker vir die heelal is, en hoe belangrik dit is vir elke persoon om Jesus as hulle saligmaker te ken.

    You-Tube: https://youtu.be/C76A-uCr1D4

    Afficher plus Afficher moins
    18 min
  • Powerful For God's use
    Oct 6 2024

    In this message does Abbey highlight the requirements for believers to be vessels to be used by God.

    You-Tube with Scripture Slides: https://youtu.be/IcRAjOsBAGo

    Afficher plus Afficher moins
    16 min
  • Wees Waaksaam
    Sep 15 2024

    Hierdie Boodskap handel oor hoe belangrik dit vir gelowiges is, om bewus te wees van die vyand se wens om gelowiges aan te val, en voorbereid te wees, wanneer dit gebeur en hoe om dit te hanteer.

    You-Tube: https://youtu.be/fVpj8U_EC-I

    Afficher plus Afficher moins
    21 min
  • Understanding Sanctification
    Aug 25 2024

    In this message does Pastor Abbey show how important it is, for every believer to set themselves aside for Jesus & God's purposes and to allow the Holy Spirit to continually work in the believer's life.

    You-Tube: https://youtu.be/kX0Qi8LC8pk

    Afficher plus Afficher moins
    18 min
  • Hou Fokus
    Aug 18 2024

    Hierdie boodskap wys uit hoe belangrik dit vir gelowiges is, om hulle geloof en lewens gefokus op Jesus Christus te hou, en wat Jesus vir almal aan die kruis bewerkstellig het.

    You-Tube: https://youtu.be/n8n20t33l3s

    Afficher plus Afficher moins
    18 min