Jongboerfinaliste Reeks: Lukas Lessing
Impossible d'ajouter des articles
Désolé, nous ne sommes pas en mesure d'ajouter l'article car votre panier est déjà plein.
Veuillez réessayer plus tard
Veuillez réessayer plus tard
Échec de l’élimination de la liste d'envies.
Veuillez réessayer plus tard
Impossible de suivre le podcast
Impossible de ne plus suivre le podcast
-
Lu par :
-
De :
À propos de ce contenu audio
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou
In die eerste van ‘n reeks onderhoude met die dinamiese,innoverende 2023 Jongboerfinaliste, het ek by Lukas Lessing in die Vrystaat, gaan kuier. Lukas het van kleinsaf elke geleentheid en verskoning gebruik om op die plaas te wees.
Na ‘n draai in die VSA, het hy en sy gesin hulle net buite Marquard op die familieplaas gevestig.Deesdae is hy die algemene bestuurder van die die OJ Lessing-familieboerdery.
Hy bedryf hoofsaaklik die mielie-, soja- en sonneblomsaaiboerdery, asook ‘n kleiner veevertakking met beeste en skape. Goeie verhoudinge met werkers is vir Lukas baie belangrik. Hy is ook nie skaam om van ander te leer of skugter om tegnologie in te span nie.
Aucun commentaire pour le moment