Couverture de Ernst van Wyk

Ernst van Wyk

Ernst van Wyk

Écouter gratuitement

Voir les détails

Floris gesels met Ernst van Wyk, wat nie net een van die rolle in die nuwe fliek Vlugtig speel nie, maar ook die draaiboek geskryf het. Hulle gesels oor alles van kortfilms maak teenoor vollengte flieks, hoe Rooikappie en Ernst se teologie-agtergrond die draaiboek beïnvloed, en die verantwoordelikheid van skryf.

adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
Aucun commentaire pour le moment