Bloedlemoene - hoe rooier, hoe mooier & gesonder
Impossible d'ajouter des articles
Désolé, nous ne sommes pas en mesure d'ajouter l'article car votre panier est déjà plein.
Veuillez réessayer plus tard
Veuillez réessayer plus tard
Échec de l’élimination de la liste d'envies.
Veuillez réessayer plus tard
Impossible de suivre le podcast
Impossible de ne plus suivre le podcast
-
Lu par :
-
De :
À propos de ce contenu audio
Bloedlemoene is ’n pragtige sitrusvrug wat jy net vir ’n kort tyd op die rakke kry. In hierdie episode van Kosreis deel Francette Bekker waarom hierdie vrugte meer is as net mooi rooierige lemoene:
- Wat bloedlemoene uniek maak — van hul bessie-agtige sitrussmaak tot hul opvallende kleur.
- Hoe koue nagte die rooi pigment, anthosianiene, laat ontwikkel.
- Die gesondheidsvoordele van bloedlemoene se antioksidante en flavonoïede — van hartgesondheid en velgesondheid tot ’n rol in vrugbaarheid, swangerskap en bariatriese voeding.
- ’n Bietjie Suid-Afrikaanse geskiedenis: hoe die Kaap ’n belangrike stop was om skeurbuik en vitamien C-tekort te voorkom.
- Praktiese idees oor hoe jy bloedlemoene in jou kombuis kan gebruik.
- En natuurlik, soos altyd by Kosreis, is daar ook ’n stukkie sielskos – lewenslesse wat ons by die bloedlemoen kan leer.
Volg @Kosreis op Instagram vir meer stories oor kos, kultuur en gesondheid, en @francettedietitian vir praktiese wenke uit Francette se praktyk.
Tags: bloedlemoene, sitrus, anthosianiene, antioksidante, gesondheid, Suid-Afrika koskultuur, sielskos
Aanbieder: Francette Bekker
Instagram
@kosreis
Instagram & Facebook
@francettedietitian
Webtuiste
www.francettedietitian.com
E-pos
chatwith@francettedietitian.com
Vrywaring gelees deur aktrise en sangeres Sanli Jooste. Vind haar op Instagram @sansings89
Vous êtes membre Amazon Prime ?
Bénéficiez automatiquement de 2 livres audio offerts.Bonne écoute !
Aucun commentaire pour le moment