Couverture de Agriskoops

Agriskoops

Agriskoops

De : Newskoop
Écouter gratuitement

3 mois pour 0,99 €/mois

Après 3 mois, 9.95 €/mois. Offre soumise à conditions.

À propos de ce contenu audio

Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, boere, georganiseerde landbou en ander belangrike rolspelers in die landbousektor. Ons fokus op die uitdagings en geleenthede in die sektor met praktiese inligting, tendense en tegnologie wat die toekoms van boerdery vorm, maar gesels ook op grondvlak met die mense wat die hart van boerdery uitmaak. Luister gerus na Agriskoops – vir jou daaglikse oes van landboukennis.Newskoop Politique et gouvernement Science
Les membres Amazon Prime bénéficient automatiquement de 2 livres audio offerts chez Audible.

Vous êtes membre Amazon Prime ?

Bénéficiez automatiquement de 2 livres audio offerts.
Bonne écoute !
    Épisodes
    • Agriskoops - 30 Januarie 2026
      Jan 30 2026
      Op vandag se Agriskoops gesels ons met Edmund Terblance. Hy is die keldermeester van La Motte in die Wes-Kaap. Afgesien van die gevaar van brande in die gebied het hulle hierdie jaar vroeër begin oes as gewoonlik en sien hulle ook uit na ʼn goeie oes met ʼn gevolglike eindproduk.
      Afficher plus Afficher moins
      5 min
    • Agriskoops - 29 Januarie 2026
      Jan 29 2026
      Op vandag se Agriskoops gesels ons met doktor Theo de Jager. Hy is die uitvoerende direkteur van die landbouorganisasie Saai. Hy gesels oor die finansiële impak van die Bek-en-klouseer uitbreking op Suid-Afrikaanse boere.
      Afficher plus Afficher moins
      5 min
    • Agriskoops - 28 Januarie 2026
      Jan 28 2026
      Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Bemarkings en Ontwikkelingsbestuurder vir Rovensa Next in Sub-Sahara Afrika, Stephan Marais. Hy gesels oor die belangrikheid van Kalium in plante. Hy vertel meer oor ʼn produk om plante se kaliumbehoeftes aan te spreek.
      Afficher plus Afficher moins
      4 min
    Aucun commentaire pour le moment