Couverture de Ons Vir Jou

Ons Vir Jou

Ons Vir Jou

De : Rudi Swanepoel en Ivor Swartz
Écouter gratuitement

3 mois pour 0,99 €/mois

Après 3 mois, 9.95 €/mois. Offre soumise à conditions.

À propos de ce contenu audio

Ons vir Jou: Rudi Swanepoel en Ivor Swartz gesels oor kerksake, geloofstories, menswees en hoop.Rudi Swanepoel en Ivor Swartz Christianisme Ministère et évangélisme Spiritualité
Les membres Amazon Prime bénéficient automatiquement de 2 livres audio offerts chez Audible.

Vous êtes membre Amazon Prime ?

Bénéficiez automatiquement de 2 livres audio offerts.
Bonne écoute !
    Épisodes
    • Ons Vir Jou | Episode 5 | Vergifnis
      Jan 19 2024

      Vergifnis is 'n kragtige daad van vrylating en genesing. Dit beteken om bewustelik die keuse te maak om die las van wrok los te laat en innerlike vrede te vind. Vergifnis is 'n geskenk aan jouself, 'n pad na versoening en groei. Kom luister in na Rudi en Ivor se gesprek en neem deel met vandag se episode.

      #afrikaans #ngkerk #suidafrika #bybel #genade #vergifnis #onsvirjou

      Afficher plus Afficher moins
      46 min
    • Ons Vir Jou - Die Bybel
      Jan 5 2024

      Die moeilikheid met die Bybel

      Baie mense wil dit laat klink asof dit maklik is om die Bybel te lees. Maar die Bybel word heel gereeld gebruik om standpunte te regverdig. Die resultaat? Polarisasie. Ivor en Rudi praat oor wat ons met die Bybel doen (of nie doen nie).

      Afficher plus Afficher moins
      45 min
    • Ons Vir Jou | Episode3 | Die Belhar Dokument
      Dec 22 2023

      Die belydenis van Belhar word nogsteeds gevoel tussen ons land se kerksgroepe. In die episode bespreek Rudi en Ivor wat die dokument vir ons beteken, veral in ons moderne Suid Afrika. Kom praat saam. #onsvirjou #suidafrika #vergifnis

      Afficher plus Afficher moins
      42 min
    Aucun commentaire pour le moment