Couverture de Kom ons kuier

Kom ons kuier

Kom ons kuier

De : Quinten Pendle
Écouter gratuitement

Musiek; Treine; Donker sjokolade; Krieket; Reis; Kos; Interessante mense en plekke; Memories; Nuus; Ens. ens. ens.Quinten Pendle Sciences sociales
Épisodes
  • Wat’s Nuus?
    Mar 4 2025

    So baie het die afgelope 2 weke gebeur en ek vertel jou alles. Jy kan ook na my nuutste musiek luister deur hier te kliek:


    https://open.spotify.com/album/4rai7xNQUxNAPOn7cOoHvo?si=I6yrRo9ESRGFEMM66LEUtA

    #Afrikaans #AfrikaansePodsending #Spotify #KomOnsKuier #Instumental #InstrumentaleMusiek#LastCall

    Afficher plus Afficher moins
    8 min
  • Sutherland - Geteken
    Feb 18 2025

    Met musiek teken ek die dorpie soos ek dit ervaar. Die wenners van die afgelope 2 kompetisies word ook aangewys. #Sutherland #Suid-Afrika #Musiek #Afrikaans #Klankskets #Potgooi

    Afficher plus Afficher moins
    8 min
  • 'n Lewe wat borrel
    Feb 3 2025

    Sanger, liedjieskrywer, prediker, dit alles en veel meer is Henco Kruger (en Nee, hierdie is nie die RSG-Henco nie). Kom luister na musiek en 'n merkwaardige getuienis, en skep moed in 'n stukkende wêreld. Terloops: As jy van Henco se musiek hou, staan jy 'n kans om 'n hele stel van sy albums te wen).

    #Afrikaans #AfrikaanseMusiek #Gospel #Musiek #Getuienis #AfrikaansePotgooi

    Afficher plus Afficher moins
    1 h et 5 min
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
Aucun commentaire pour le moment