Couverture de Fanie Myburgh

Fanie Myburgh

Fanie Myburgh

De : Fanie Myburgh
Écouter gratuitement

À propos de ce contenu audio

Pastor & Motivational Speaker / Pastoor & MotiveringsprekerKopiereg 2022 Alle regte voorbehou. Christianisme Développement personnel Ministère et évangélisme Réussite personnelle Spiritualité
Les membres Amazon Prime bénéficient automatiquement de 2 livres audio offerts chez Audible.

Vous êtes membre Amazon Prime ?

Bénéficiez automatiquement de 2 livres audio offerts.
Bonne écoute !
    Épisodes
    • Sout vir die water | KK415
      Jul 30 2024

      KORT & KRAGTIG: SOUT VIR DIE WATER. Elisa het Jerigo se water genees wat die grond onvrugbaar gelaat het. Soveel te meer gee Jesus ons lewende water wat ons geestelik vrugbaar maak. 2 Konings 2:19.

      Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za

      Webblad: https://faniemyburgh.co.za

      Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad

      YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh

      Afficher plus Afficher moins
      5 min
    • Beweeg aan | Ep72
      Jul 29 2024

      VROUE MET WAAGMOED. BEWEEG AAN. Dit is tyd om aan te beweeg! Ek wil jou bemoedig om jou waagmoed bymekaar te skraap en klaar te maak met die verlede. Filippense 3:14, Kolossense 3:12-14.

      Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za

      Webblad: https://faniemyburgh.co.za

      Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad

      YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh

      Afficher plus Afficher moins
      8 min
    • Vandag is vandag | KK414
      Jul 29 2024

      KORT & KRAGTIG: VANDAG IS VANDAG. Soos die jaar besig is om aan te beweeg en 'n nuwe seisoen aan die kom is, so gaan die lewe verby en meot ons vandag kwaliteit besluite neem om nie tyd te verkwis en belangrike dinge te doen nie. Soos die jaar aanbeweeg moet ons ook aanbeweeg. Verkwis nie vandag wat die Here gemaak het nie. Psalm 118:24.

      Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za

      Webblad: https://faniemyburgh.co.za

      Facebook: https://www.facebook.com/FanieMyburghBlad

      YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh

      Afficher plus Afficher moins
      5 min
    Aucun commentaire pour le moment